rss2
AgriOrbit
agriorbit.com · English
AgriOrbit is a source of the latest news and happenings in agriculture.
rss2 wordpress slash wfw atom dc sy
- Last post
- Sep 30, 2026
- Posts in 24 h · 7 days · 30 days
- 3 · 10 · 10
- Our last check
- Answering
- Served from
- South Africa
- Site title
- News
- Text score at discovery
- 554
- Format
- rss2
- Features in the feed
- slash, wfw, atom, dc, sy
- Community
- wordpress
Posts
What our queue read from this feed. Open one to read it here, or go to the site that published it.
- Slenkdalkoors kan vanjaar lol
Sep 30, 2026 · original
Mense sê klein goedjies moet jou nie pla nie – maar dan het hulle beslis nog nie ’n nag saam met ’n muskiet of twee in ’n kamer deurgebring nie, lui die gesegde. Dié lastige insekte veroorsaak ook Slenkdalkoors wat na die goeie reën verlede jaar en vroeg in die huidige reëntyd, oor groot dele […] The post strongSlenkdalkoors kan vanjaar lol/strong appeared first on AgriOrbit . - Johan Styger: Ons groet ‘n ikoon in die vleisbeesbedryf
Sep 30, 2026 · original
Die Suid-Afrikaanse vleisbeesbedryf neem swaar afskeid van Johan Styger, ‘n bekroonde Simmentaler-stoetteler wat met sy wetenskaplik-gedrewe benadering ’n blywende merk op die bedryf gelaat het. Johan was ook ‘n siviele ingenieur en sakeman, maar sy BTB Simmentaler-stoet in die Hartbeesfontein-distrik was sy trots. Dit was beskou as een van die land se voorste stoeterye wat […] The post Johan Styger: Ons groet ‘n ikoon in die vleisbeesbedryf appeared first on AgriOrbit . - Gouda-veeveilings: ’n Vastrapplek vir veeprodusente in die Wes-Kaap
Sep 30, 2026 · original
Vleissentraal het op 1 September vanjaar hul eerste veiling by die André Kallis Veilingskrale gehou, met veilings wat voortaan elke Dinsdag aangebied sal word. “Die opening van die weeklikse veeveiling op Gouda bied ’n nuwe bemarkingsgeleentheid vir produsente en gee die nasionale bemarkingsonderneming ’n sterker plaaslike teenwoordigheid vanwaar dit produsente en kopers in die streek […] The post Gouda-veeveilings: ’n Vastrapplek vir veeprodusente in die Wes-Kaap appeared first on AgriOrbit . - RSG Landbou: 30 September 2026
Sep 30, 2026 · original
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor ‘n nuwe appelsoort op winkelrakke, ‘n dier se kondisie vir goeie reproduksie en ons ontvang die nuutste internasionale landbounuus. Nuwe appelsoort ‘n Gesogte internasionale appelkultivar het hierdie maand sy buiging op winkelrakke gemaak. Maar waarom nóg ‘n appelsoort? Calla du Toit van Tru […] The post RSG Landbou: 30 September 2026 appeared first on AgriOrbit . - LandbouRadio: 30 September 2026
Sep 30, 2026 · original
In Woensdag, 30 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Luister saam na LandbouRadio: LandbouRadio · LR 300926 – Leon die skaapherder, Riana van der Walt, Jaco Liebenberg, Phillip Kruger. The post LandbouRadio: 30 September 2026 appeared first on AgriOrbit . - Hoe om substantiewe billikheid te bewys
Sep 30, 2026 · original
Die konsep van substantiewe billikheid word gebaseer op die Kode van Goeie Praktyk: Ontslag (KGPO), wat ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995 (Wet 66 van 1995) uitgevaardig is. Die KGPO bied riglyne om te bepaal of ’n ontslag substantief billik is. Daar heers ’n algemene wanopvatting dat ’n werkgewer sy of haar werknemer wat ’n […] The post Hoe om substantiewe billikheid te bewys appeared first on AgriOrbit . - Dis tyd … reik na die sterre en kom kuier saam met die Trailblazers!
Sep 29, 2026 · original
‘n Trailblazer: ‘n Voorloper. Iemand wat die weg aanwys; ‘n baanbreker. Iemand wat sy of haar kennis graag deel en hul eie kennis onverpoosd uitbrei en weet hoe om hulpbronne aan te wend. Iemand wat voortdurend hul vaardighede slyp en by veranderende omstandighede kan aanpas. Iemand wie se sukses verbetering aanmoedig en die doelpale verskuif. […] The post Dis tyd … reik na die sterre en kom kuier saam met die Trailblazers! appeared first on AgriOrbit . - It’s time to reach for the stars and join the Trailblazers!
Sep 29, 2026 · original
A trailblazer: One that blazes a trail to guide others; a pathfinder. One who shareshis or her knowledge and is adept at utilising resources while alwayslearning and gaining new skills. One who continues to hone existing skills and adapt to changing circumstances. One whose success drives further improvement and new heights Are you a trailblazer, […] The post It’s time to reach for the stars and join the Trailblazers! appeared first on AgriOrbit . - Winterstorm Kuilvoer maak hart oop vir Kultuurtuiste se diere
Sep 29, 2026 · original
In ’n besonder betekenisvolle gebaar van gemeenskapsbetrokkenheid en omgee vir Suid-Afrika se kultuurerfenis en dierewelsyn, het Winterstorm Kuilvoer, ’n bekende naam in die veevoerbedryf, die Kultuurtuiste op 22 September besoek en bekendgemaak dat die onderneming voortaan 1,5 ton kuilvoer per maand, of soos benodig, aan Kultuurtuiste se diere sal skenk. Die dag by die Voortrekkermonument […] The post Winterstorm Kuilvoer maak hart oop vir Kultuurtuiste se diere appeared first on AgriOrbit . - Rooivleisprodusente moet saamstaan te midde van uitdagings
Sep 29, 2026 · original
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) Gauteng het op 18 September vergader om kwessies soos veediefstal, dieresiektes, beperkte marktoegang en biosekuriteitsuitdagings te bespreek. Tydens die vergadering het dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Nasionale RPO, beklemtoon dat die organisasie steeds die mondstuk van kommersiële rooivleisprodusente is en dat dit juis produsente is wat die organisasie vorm. “Die […] The post Rooivleisprodusente moet saamstaan te midde van uitdagings appeared first on AgriOrbit .
Discovered by the rss-feed-index crawler, which checks each feed at most once a month.
Same record as JSON: https://api.agentalog.com/api/feeds/fd_agriorbit_com_d4d2da304f9a82e8. More from this site: agriorbit.com in the Feeds tab.